Senin, 13 Agustus 2012

Die groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), by Willie Steyn

Die groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), by Willie Steyn

Simply connect to the internet to obtain this book Die Groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), By Willie Steyn This is why we suggest you to use and utilize the established modern technology. Reviewing book doesn't indicate to bring the published Die Groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), By Willie Steyn Established innovation has enabled you to check out just the soft data of the book Die Groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), By Willie Steyn It is same. You might not should go as well as get conventionally in searching guide Die Groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), By Willie Steyn You may not have enough time to spend, may you? This is why we provide you the most effective method to get the book Die Groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), By Willie Steyn now!

Die groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), by Willie Steyn

Die groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), by Willie Steyn



Die groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), by Willie Steyn

Download PDF Ebook Die groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), by Willie Steyn

Hierdie boek is Willie Steyn se eerstehandse weergawe van wat ongetwyfeld die grootste ontsnappingsveraal van die Anglo­Boereoorlog is. Hy was een van seshondred Boere wat per skip na die eiland van Ceylon gestuur is om daar in die Diyatalawa­kamp geïnterneer te word. Die skip was op ’n donker, maanlose nag in die hawe van Colombo vasgeanker toe Steyn en vier van sy mede­gevangenes een­-een met ’n tou in die water afsak terwyl Britse soldate om die skip patrolleer. Die “vyf swemmers” (soos president Paul Kruger hulle later beskryf het) is deur ’n offisier van ’n Russiese skip uit die see opgepik en aan boord geneem. Die Russe het die Boere met eer bejeën en beskerm, ook nadat hulle by Feodosia in die Krim aan wal gegaan het. Van daar is hulle na St. Petersburg, Berlyn, Utrecht, Den Haag en Amsterdam. Ná ’n kort verblyf in Amsterdam, het hulle onder skuilname op ’n Duitse skip van Hamburg na Duits­-Suidwes-Afrika gevaar. Met groot moeite het hulle van daar teruggekeer na Suid-Afrika, waar Willie Steyn gedurende die guerrilla­fase van die oorlog by Maritz en Smuts se kommando’s in die Kaapkolonie aangesluit het. Steyn eindig hierdie boeiende verhaal met ’n humoristiese weergawe van die konsternasie toe die Britse offisiere in Colombo ontdek het dat vyf van hulle gevangenes ontsnap het – iets wat hulle nooit gedink het moontlik was nie. Die bekoring van Willie Steyn se persoonlike weergawe lê in die onderbeklemtoning en die feitlike eenvoud daarvan. Hy probeer homself nie as ’n held voorstel nie en maak geen aanspraak op roem nie, maar die intensiteit en krag van die vertelling verhoog namate dit ontvou. Vanaf die oomblik dat hy op die slagveld gevange geneem word, het Willie Steyn een doel voor oë: Hy gáán ontsnap. Die leser word bewus van hierdie dwingende dryfkrag, en leer Willie ken as ’n ongebonde gees, wat selfs in gevangenskap nooit sy brandende begeerte en vasberadenheid om tot die stryd terug te keer, verloor nie. Deneys Reitz – skrywer van Kommando en bekend vir sy eie dapperheid – het in 1903 Steyn as “een van ons dapperste burgers” beskryf, en sy ontsnapping as ’n daad “sonder weerga in die geskiedenis van ontsnapping” genoem.

Die groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), by Willie Steyn

  • Amazon Sales Rank: #939431 in eBooks
  • Published on: 2015-03-31
  • Released on: 2015-03-31
  • Format: Kindle eBook
Die groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), by Willie Steyn


Die groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), by Willie Steyn

Where to Download Die groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), by Willie Steyn

Most helpful customer reviews

0 of 0 people found the following review helpful. Ongelooflike verhaal van 'n ontsnapping wat halfpad om die wereld ... By Amazon Customer Ongelooflike verhaal van 'n ontsnapping wat halfpad om die wereld draai, en dan 'n ontsettende harde tog terug in Afrika om uiteindelik weer by die kommandos aan te sluit. Die verhaal is in beide Afrikaans en Nederlands beskikbaar in die een boek.

See all 1 customer reviews... Die groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), by Willie Steyn


Die groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), by Willie Steyn PDF
Die groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), by Willie Steyn iBooks
Die groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), by Willie Steyn ePub
Die groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), by Willie Steyn rtf
Die groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), by Willie Steyn AZW
Die groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), by Willie Steyn Kindle

Die groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), by Willie Steyn

Die groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), by Willie Steyn

Die groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), by Willie Steyn
Die groot Boere-ontsnapping (Afrikaans Edition), by Willie Steyn

Tidak ada komentar:

Posting Komentar